Silikoonkop met 'n glas binnebak wat verwyder kan word. Moet asseblief nie met koue water was nie, want die glas sal kraak as jy pas 'n sessie voltooi het. Wag totdat dit heeltemal afgekoel het voordat jy dit was.
Die glas kan kraak. As dit wel kraak kan dit steeds gebruik word. Maak net seker dit is nie gechip nie.